

Bespreek jou Bee-Bee die By optrede!
Bee-Bee die By doen ‘n 45 minute optrede. Die optrede bestaan uit 10 saam sing kinderliedjies wat deur Bee-Bee die By mascot en Jeanette Pretorius aangebied word. Daarna sal Bee-Bee beskikbaar wees vir fotos saam met die maatjies Kontak ons gerus vir ‘n bespreking by jou fees, skool , kerk, kleuterskool of verjaarsdagpartytjie.