Bee- Bee die by is ’n splinternuwe karakter wat fokus op kinders tussen die
ouderdom van twee en nege jaar.
Bee-Bee se musiek is nuut vars en opvoedkundig en help kleuters om die
basiese dinge soos vorms, kleure ensovoorts beter te verstaan.
AVAILABLE IN AFRIKAANS AND ENGLISH
Bee-Bee the bee helps children from two to nine years to understand basic things like shapes, colours and many more through our educational music