Bee-Bee die By, persoonlike verjaarsdag boodskap op WhatsApp- Afrikaans

R300.00

‘n Kort video waar Bee-Bee die By, ‘n maatjie persoonlik  gelukwens met sy of haar verjaarsdag. Dit sal per WhatsApp aangestuur word.

Kies asseblief die “afhaal in Sinoville ” opsie by shipping.

Sit asseblief vir ons die maatjie se naam, belangstellings, ouderdom en die nommer waarheen ons die WhatsApp kan stuur in die nota’s wanneer jy uitklok.

3-4 werksdae voor aflewering

 

 

 

Kontak ons om Bee-Bee te boek of vir meer inligting