Bee-Bee Die By CD

R100.00

10 Opvoedkundige liedjies beskikbaar op ‘n CD

Bee-Bee se musiek is nuut vars en opvoedkundig en help kleuters om die basiese dinge soos vorms, kleure ensovoorts beter te verstaan. Jeanette Pretorius is die brein en stem agter die produksie en al die liedjies is uit haar eie pen. Sy is self ook ’n mamma van twee kinders en het gevoel daar is ’n behoefte aan nuwe opvoedkundige kinder musiek met lekker ritme en ’n kommersiële klank.

Kontak ons om Bee-Bee te boek of vir meer inligting