Bee-Bee Die By Digitale Album | Afrikaans

R50.00

10 mp3 liedjies wat jy direk kan aflaai op jou rekenaar. Koop die digitale album en laai die liedjies onmiddelik af

Bee-Bee se musiek is nuut vars en opvoedkundig en help kleuters om die basiese dinge soos vorms, kleure ensovoorts beter te verstaan. Jeanette Pretorius is die brein en stem agter die produksie en al die liedjies is uit haar eie pen. Sy is self ook ’n mamma van twee kinders en het gevoel daar is ’n behoefte aan nuwe opvoedkundige kinder musiek met lekker ritme en ’n kommersiële klank.

Kontak ons om Bee-Bee te boek of vir meer inligting